
Die Amptelike K53 Slaag jou Leerlinglisensie Maklik is die herbewerkte en opgedateerde weergawe van die bekende Slaag jou Leerlinglisensie, ‘n wenti tel waarvan daar meer as 2,000,000 uitgawes verkoop is. Ons het juis daarom hierdie gids aangepas sonder om die wenformule te verander. Die algehele voorkoms van die boek bly redelik onveranderd, die voorblad is eff ens aangepas en die teks is opgedateer met die nuutste inligting oor die toets. Soos jy reeds weet, sluit die titel by die toets vir die K53-rybewys aan en is ‘n noodsaaklike gids vir enige persoon wat vir hul leerlinglisensietoets voorberei.
Resource Id: | ISBN 9781432300814 |
Author: | Clive Gibson, Gavin Hoole, Bata Passchier |
Publisher: | Random House Struik |
Topic: | Learner's Licence |
Content: | Practice Tests,Information |
Language: | Afrikaans |
Resource Type: | Book |
Format: | Printed |
Availability: | Order Online |
Price: | R59.00 |
Publishers Email: | rinettev@randomstruik.co.za |
Website : | http://www.takealot.com/die-amptelike-k53-slaag-jou-leerlinglisensie-maklik/PLID28071807 |
Email : | rinettev@randomstruik.co.za |