
- Format:
- Adobe DRM PDF
- Download Size:
- 11.12 MB
- Not compatible with:
- Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
- Delivery:
- The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
- Seller:
- kalahari.com
- Hierdie topverkoper bied bestuurderslisensiekandidate weereens ’n grondige kennis van alles wat hulle moet weet om hulle vir hul leerlinglisensie- en K53-bestuurstoetse voor te berei.
Die teks is hersien en bygewerk om veranderinge in verkeerswetgewing en die praktiese vereistes vir die amptelike K53 Defensiefbestuurstelsel in te sluit. Hierdie goed uiteengesitte, gebruikersvriendelike boek kombineer al die elemente wat nodig is om die skriftelike toets, terreintoets en padtoets vir motorvoertuie, motorfietse en swaarvoertuie te slaag, en is die enigste handleiding wat al die padreëls illustreer.
Die teks, illustrasies en selftoetsing is as ’n geheel ontwerp om die leerproses vas te lê en dit makliker te maak om jou leerlinglisensie- of rybewystoets die eerste keer te slaag
Resource Id: | ISBN 9781431700394 |
Author: | Clive Gibson; Gavin Hoole |
Publisher: | Struik Lifestyle (Random House Struik) |
Topic: | Driver's Licence,Learner's Licence |
Content: | Practice Tests,Information |
Language: | Afrikaans |
Resource Type: | Book |
Format: | Download |
Availability: | Order Online |
Price: | R53.95 |
Publishers Email: | rinettev@randomstruik.co.za |
Website : | http://www.takealot.com/die-amptelike-k53-slaag-jou-leerlinglisensie-maklik-ebook/PLID38116280 |
Email : | rinettev@randomstruik.co.za |