Die Nuwe K53 Handleiding

Die Nuwe K53 Handleiding

Die Nuwe K53-handleiding is die doeltreffendste voorbereidingsgids om jou te help slaag in die Suid-Afrikaanse leerling- en bestuurslisensietoetse. Hierdie gebruikersvriendelike handleiding is deur professionele instrukteurs met bewese ondervinding in leerling- en bestuurslisensietoetsvoorbereiding saamgestel en leer jou alles wat jy moet weet vir albei toetse.


Resource Title: Die Nuwe K53 Handleiding
Resource Id: ISBN 9781770077393
Author: Clive Gibson, Gavin Hoole
Publisher: Struik Publishers (Pty) Ltd
Topic: Driver's Licence,Learner's Licence
Content: Practice Tests,Information
Language: Afrikaans
Resource Type: Book
Format: Printed
Availability: Order Online
Price: R59.00
Website : http://www.takealot.com/die-nuwe-amptelike-k53-handleiding/PLID28060855
Email :

Leave a Reply