Die Nuwe Amptelike K53 Handleiding Vir Die Leerling- En Bestuurslisensietoetse

Die Nuwe Amptelike K53 Handleiding Vir Die Leerling- En Bestuurslisensietoetse

Hersien en met opgedateerde inligting, is Die nuwe amptelike K53-handleiding ‘n omvattende en koste-effektiewe gids om jou te help slaag in die Leerling- en K53-bestuurslisensietoetse. Elke hoofstuk bespreek wat van jou verwag sal word met die hantering van ligte en swaar motorvoertuie en motorfietse. Die leerlinglisensie-afdeling verduidelik die K53-beginsels van defensiewe bestuur, padtekens en padreels, met vrae en antwoorde om jou kennis te toets. Aan die einde van die afdeling is ‘n oefentoets, soortgelyk aan die amptelike toets wat jy sal afle. Die bestuurslisensie-afdeling verduidelik hoe kandidate getoets word en waarvoor strafpunte toegeken word, met stap-vir-stap-instruksies vir elke maneuver in die werf- en die padtoets. Met detail-illustrasies in volkleur, is dit beslis die gids vir leerling- en bestuurslisensietoetse. Die handleiding se inhoud vorm ook die basis vir ‘n opsionele skakel tot aanlyn-oefeninge by www.k53-test-co.za.


Resource Id: ISBN 9781432300685
Author: Clive Gibson, Gavin Hoole
Publisher: Struik Publishers (Pty) Ltd
Topic: Driver's Licence,Learner's Licence
Content: Practice Tests,Information
Language: Afrikaans
Resource Type: Book
Format: Printed
Availability: Order Online
Price: R59.00
Publishers Email: rinettev@randomstruik.co.za
Website : http://www.takealot.com/die-amptelike-k53-slaag-jou-leerling-en-bestuurderslisensies-mak/PLID28598049
Email : rinettev@randomstruik.co.za

Leave a Reply