Die Amptelike K53 Slaag jou Leerlingen Bestuurderslisensies Maklik

Die Amptelike K53 Slaag jou Leerlingen Bestuurderslisensies Maklik

Hierdie topverkoper bied leerlingbestuurders weereens ‘n grondige kennis van alles wat hulle moet weet om hulle vir hul leerlinglisensieen K53-bestuurstoetse voor te berei. Die teks is hersien en bygewerk om veranderinge in verkeerswetgewing en die praktiese vereistes vir die amptelike K53 Defensiefbestuurstelsel in te sluit. Hierdie goed uiteengesitte, gebruikersvriendelike boek kombineer al die elemente wat nodig is om die skriftelike toets, terreintoets en padtoets vir motorvoertuie, motorfietse en swaarvoertuie te slaag, en is die enigste handleiding wat al die padre¿ls illustreer. Die teks, illustrasies en selftoetsing is as ‘n geheel ontwerp om die leerproses vas te le en dit makliker te maak om jou leerlinglisensieof rybewystoets die eerste keer te slaag.


Resource Id: ISBN 9781431700325
Author: Clive Gibson, Gavin Hoole, Bata Passchier
Publisher: Struik Lifestyle
Topic: Driver's Licence,Learner's Licence
Content: Practice Tests,Information
Language: Afrikaans
Resource Type: Book
Format: Printed
Availability: Order Online
Price: R60.00
Publishers Email: rinettev@randomstruik.co.za
Website : http://www.takealot.com/die-amptelike-k53-slaag-jou-leerling-en-bestuurderslisensies-mak/PLID28598049
Email : rinettev@randomstruik.co.za

Leave a Reply