Wednesday, 05 December 2012 14:30

Die Nuwe Amptelike K53 Handleiding Vir Die Leerling- En Bestuurslisensietoetse

Rate this item
(0 votes)

Hersien en met opgedateerde inligting, is Die nuwe amptelike K53-handleiding 'n omvattende en koste-effektiewe gids om jou te help slaag in die Leerling- en K53-bestuurslisensietoetse. Elke hoofstuk bespreek wat van jou verwag sal word met die hantering van ligte en swaar motorvoertuie en motorfietse. Die leerlinglisensie-afdeling verduidelik die K53-beginsels van defensiewe bestuur, padtekens en padreels, met vrae en antwoorde om jou kennis te toets. Aan die einde van die afdeling is 'n oefentoets, soortgelyk aan die amptelike toets wat jy sal afle. Die bestuurslisensie-afdeling verduidelik hoe kandidate getoets word en waarvoor strafpunte toegeken word, met stap-vir-stap-instruksies vir elke maneuver in die werf- en die padtoets. Met detail-illustrasies in volkleur, is dit beslis die gids vir leerling- en bestuurslisensietoetse. Die handleiding se inhoud vorm ook die basis vir 'n opsionele skakel tot aanlyn-oefeninge by www.k53-test-co.za.

Additional Info

  • Resource ID: ISBN 9781432300685
  • Author: Clive Gibson, Gavin Hoole
  • Publisher: Random House Struik
  • Topic: Driver's Licence, Learner's Licence
  • Vehicle Type: Light Motor Vehicle, Heavy Motor Vehicle, Motorcycle
  • Content: Information
  • Language: Afrikaans
  • Resource Type: Book
  • Format: Printed
  • Availability: Buy in Shop, Order Online
  • Paid or Free: Paid
  • Publisher's Email: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Read 989 times
Login to post comments

ys-banner-grey-header

LiveZilla Live Help